23 okt. 2017

Reënweer

Ik ben teksten aan het sorteren en voer net dit Afrikaanse kindergedicht in mijn database in, wanneer het hier gigantisch begint te regenen. Voor de zoveelste dag. Niemand klaagt echter. Want over het algemeen is het land echt veel te droog.

Reënweer (uit de bundel kindergedichten "Vlokkiesdans") 

Hoeveel druppels het jy nodig
om ‘n bad te vul?

Reën dit in alle lande minstens
een maal per jaar?

Hoeveel weeg ‘n druppel?

Groei elke plant deur reën?

Is daar ook druppels wat êrens
halfweg bly hang?

Bestaan daar druppels groter as ‘n kop?

Sal daar vir altyd genoeg reën
op onse wêreld wees?

Wanneer die vrae uitgevra is,
kyk ek op na die lug.

Nog steeds geen strepie blou
waarvan ek so baie hou.


Geen opmerkingen:

Een reactie posten